Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

N Olifant In N Week Ingebreek

Category: Verhoudings

Date: 2014-04-28

Likes: 89

Wanneer wilde olifant gevang word, word tussen twee boomstamme vasgemaak sodat hy nie kan rondbeweeg nie. Om hom in te bre

Verhoudings  


Wanneer 'n wilde olifant gevang word, word tussen twee boomstamme vasgemaak sodat hy nie kan rondbeweeg nie. Om hom in te breek word die olifant dan herhaaldelik geslaan terwyl die hanteerder met 'n kalmerende stem met hom gesels en gerusstel.

Pyn en veral magteloosheid omdat hy, 'n kragtige, sterk olifant, nie in staat is om homself te verdedig of van die pyn weg te kom nie, laat hom binne een week sy "lot" aanvaar en die hanteerder sal hom dan begin kos gee en bietjie vryheid toelaat sodat hy geheel en al die meesterskap van die hanteerder aanvaar en feitlik nooit weer sal probeer wegkom nie.

Die groot en kragtige olifant, 1000 x sterker as die hanteerder, se selfstandige en onafhanklike "gees" is in een week gebreek sal nooit weer dieselfde wees nie.

Wetenskaplikes het ook al bewys dat, as vlooie in 'n houer gesit word met die deksel op, die vlooie mettertyd leer dat hulle nie kan uitkom nie en as die deksel later afgehaal word, hulle net tot deksel hoogte kan spring en nie uit die oop houer nie.

Met fisieke mishandeling is dit erg maar in meeste gevalle is dit nie direk gekoppel aan 'n poging om geestelike en sielkundige beheer oor te neem nie (Die hanteerder wat met kalmerende stem met die olifant gesels) met die gevolg dat fisieke letsels net dit is, liggaamlike letsels wat wel gou genoeg genees en wel met emosionele trauma maar behalwe as dit langdurig is, is dit nie blywend nie.

Met sielkundige, geestelike en emosionele mishandeling word daar nie van liggaamlike pyn gebruik gemaak nie, maar die emosionele pyn van afkraak, verwerping, slegsê en baie dinge om sodanige pyn toe te dien terwyl die afgewissel word met die kalmerende, liefdevolle, goeie dinge wat op dieselfde ding gerig is. Die totale aftakeling van enige weerstand, selfstandige en onafhanklike denke en oorname daarvan as heer en meester.

Soos per voorbeeld elders genoem.

Op die dag waarop hulle baba gebore is, met ander woorde wanneer die maande van swangerskap en PROBLEME geakkumuleer het tot op hierdie laaste dag van geboorte gee en die vrou haar man die nodigste ooit het, probeer meneer seks hê met haar vriendin langs haar (watter moerse pyn is DIT) en terselfdertyd word hy KWAAD toe sy begin huil en vat die emosionele pyn nog verder deur sout in te vryf met "Dit is duidelik jy is nie lief vir my nie. Dit is beter dat ek fokoff" en nadat sy in erg emosionele toestand hospitaal toe is en baba gekry het, is meneer die perfekte trotse pa en sal so iets nooit weer gebeur nie en bla bla bla terwyl dit selfs nou nog maar net aanhou.

Met daardie olifant vat dit net een week maar met so iemand hou dit jaar in en jaar uit aan en aan en aan en word sy ook geisoleer van enigiemand en alles.

Alhoewel mense dit bitter moeilik kan verstaan as jy dit nie self ervaar of gesien het nie en dink JY sal lankal weggehardloop het, word daar vergeet dat hierdie persoon reeds die heer en meester is van sodanige slagoffer, net soos sekere mense hulself met bomme opblaas in die naam van 'n "god".

Behalwe bogemelde is sulke psigopate MEESTER MANIPULEERDERS en het die vermoê om alles so te verdraai dat dit daardie persoon of iemand anders se skuld is en nooit hulle eie nie so hulle indoktrineer en breinspoel die persoon om te glo die persoon is 'n slagoffer en sy die enigste een wat hom verstaan en by hom staan.

Hulle is MEESTERS daarin om HULLE KAK op ander te projekteer tot op so 'n vlak dat dit feitlik ongelooflik is en in hierdie verband kan EK van persoonlike ervaring en kennis die volgende getuig. (en jammer vir die gevloek)

EK as verstandige, ewewigtige en selfstandighe mens het SELF vir 'n kort rukkie AAN MYSELF begin twyfel toe my dogter, die een hierbo, die volgende aan my stuur.

"Hoe meer ek sit en dink hoe meer kwaad word ek en hoe meer HAAT ek jou!! Deur JOU het ek amper my kinders en die pa van my kinders verloor! Jy het amper jo sogenaamde kleinkinders se lewe OPGEFOK!! Jy is nie my pa nie, net 'n kanker wat in my lewe is en ek dink dis tyd dat ek die kanker uit my gesin se lewe uitsny, dis al hoe ek my gesin kan beskerm teen KAK soos jy!! Ek wil nie iemand in my lewe he wat my lewe verewig sal moeilik maak en SAL opfok nie, en jy kan nie stry nie jy weet net so goed soos ek dat dit maar net die persoon is wie jy is (as jy nie kry wat jy wil he nie, fok jy mens se lewe op en voel eintlik nie 'n fok vir enigiemand behalwe jouself nie) so oorweeg jouself nie meer ‘n oupa of ‘n pa of skoonpa nie ok!!! Moenie eers terug antwoord nie want ek sal dit nie lees nie, en sy sal ook nooit weer van my hoor nie …. Bye”

Dit IS gedeeltelik en op 'n manier waar want ek HET die polisie se hulp ingeroep om my kleinkind by die hospitaal te kry nadat hy beseer is, na 2 weke nog nie by dokter uitgekom het nie omdat hy haar oortuig het dit is nie so erg nie en ek verbied was deur meneer om daarheen te gaan en aangesien hy haar en kinders van almal isoleer, ek NIEMAND kon kry om te gaan kyk hoe dit met haar en babas gaan nie.

So ja, hulle het amper die kinders verloor agv "my" maar ek het reg opgetree en wie was verantwoordelik dat die baba beseer is? Wie was verantwoordelik om baba by hospitaal te kry maar het nie? Wie was dit wat almal wat wil help wegjaag?

Bogemelde dien eintlik tweeledige doel want NOU is dit vir hom maklik om haar nog MEER te isoleer, vir haar te se sien jy, ons het amper ons kinders verloor agv jou pa, dit is die BESTE om glad nie meer kontak met enigiemand te he nie en ek was reg maar jy wil nie luister nie. Dit is die beste om stil te bly as iets gebeur want mense soos jou pa veroorsaak altyd kak en wil ons vernietig en ons kinders wegvat.

En met die geweldige, geweldige druk op haar moet sy letterlik dagga rook om nie te knak nie en dit vererger dinge net meer en die ergste is dat as hy dit aan volwassenes kan doen, hoeveel erger skade doen dit nie aan die kinders nie en sy MOES alreeds haar oudste kind weggooi asgevolg van hom....



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste