Ek het in 2011 swanger geraak met man se kind, hys 7jaar ouer as ek. Ek het hom gelos toe ek 5 weke swanger was, omrede
Verhoudings
Ek het in 2011 swanger geraak met 'n man se kind, hys 7jaar ouer as ek. Ek het hom gelos toe ek 5 weke swanger was, omrede hy 'n obsessie met my het, self jaloers raak oor ek en my familie so na aan mekaar is.
Hyt my my, en my ma onder ons klere in gevloek en self my telefoon gesprekke af geluister, hyt voor my kamer deur geslaap om seker te maak ek sien niemand anders. Hy het goed gegooi en deure geslaan en skop.
Ek kan nie sulke goed hanteer, ek was bang vir hom, hyt talle sonder mal by my werk kom moeilikheid maak, en my sleg probeer maak by my werk. Daar het intussen BAIE gebeur, hy se gereeld eks 'n slet en hoer en hy vloek my en my ma steeds onder ons klere in op my whatsapp.
Hy vra bitter min hoe gaan dit met sy kind, en se ek moet uit sy lewe f@k, maar dan probeer ek steeds kontak hou terwille van my kind.
Ek is op die punt waar ek hom net uit my lewe wil he, en my kind groot maak en haar eendag al die goed wys en se dit is hoekom hy nie daar is? Maar ek is soooooo bang sy haat my eendag.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die