Die Website van Frank Coetzee
- Die Website Verskaf Hope Waardevolle Inligting en Meer -
Baie Dankie vir die Besoek
Die doel van die website is om jou te help
om 'n sterk internet teenwoordigheid te bou
met waardevolle inligting en meer.
Baie jare se ervaring en ondervinding.
Advies, Inligting en ondersteuning
Websites, Hosting en Internet Bemarking.
Inspirasie, Motivering en Meer.
Reguit en Eerlik
Eintlik te eerlik vir wat goed is vir besigheid maar geld en besigheid is darem ook nie alles nie.
Geheime en Tricks
Dit verbaas my altyd hoe mense toe oe deur die lewe gaan en op hulle gehoor ipv brein staatmaak.
Beter Besluite
Voldoende inligting vorm die kern tot goeie en weldeurdagte besluite en gevolglike resultate.
Eendrag maak Mag
My hele lewe en besigheid draai rondom samewerking en eendrag maak mag so maak gebruik daarvan.
Meer Oor Myself en Besigheid
Die potensiaal van kreatiewe denke om 'n sterk aanlyn teenwoordigheid te bou
SA Internet News Group
Na hosting probleme vir my sowat 70 websites by een ISP na die ander het ek meer as 10 jaar terug opgegee en my websites self begin host en die web hosting diens ook aan kliente begin aanbied. Met baie van sulke kliente steeds by my na al die jare se dit beslis iets oor die betroubaarheid en kwaliteit diens wat daarop gemik is om elke klient te help om 'n sterk internet teenwoordigheid te bou teen minimale koste, moeite en probleme. Kontak my gerus by Whatsapp 0814599255
Oorhoofse Dienslewering
Aanlyn Tyd ( 99% )
Ontwikkeling ( 80% )
Pryse ( 45% )
Bemarking ( 85% )
Ondersteuning ( 95% )
Diens versus Inkomste
Inkomste word feitlik 100% uit web hosting verdien al verteenwoordig dit slegs sowat 15% van operasionele tyd weens pro-aktiewe, voorkommende maatreels.
Daarteenoor word die res van die tyd spandeer met ontwikkeling en ondersteuning om kliente sover as moontlik te help.
'n Webwerf en hosting daarvan is bloot hulpmiddels om 'n doelwit te bereik, bemarking en die bou van 'n sterk internet teenwoordigheid en dit is ons hooffokus.
Getuigskrifte
Dienste Aangebied
Amptelike besigheidsdienste sowel as nie-amptelike dienste aangebied
Our Services
Domain Registrasie
Ons bied van die laagste pryse in Suid Afrika vir domain registrasies en met sommige pakkette selfs gratis domain registrasies.. Met tussen gratis tot gemiddeld
Web Hosting Pakkette
Ons Prys versus Waarde verhouding van web hosting pakkette is van die beste in Suid Afrika maar dit is ongelukkig nie juis so oogplopend nie.. Die probleem is
Willekeurig Geselekteerde Artikels
Voorsmakie van die artikels wat reeds geplaas is
Perspektief En Realiteit
Category: Verhoudings
Date: 2014-11-01
Die volgende stuk is min of meer in lyn met die vorige pos, "Denkwyses en besluite" van 24 Junie.Ek het in min of meer m... Read More
Content Versus Advertensies
Category: Bemarking
Date: 2016-09-13
Jare terug toe ek nog aan die stelsel gebou en getoets het, het ek ‘n Blue Bean kredietkaart, wat R115 uitbetaal vir elke suksesvolle aansoek, bemark deur advertensies oor... Read More
God En Die Huwelik
Category: Verhoudings
Date: 2014-11-01
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste... Read More
Belangrik - Lees Hierdie Asseblief
Category: Inligting
Date: 2016-10-05
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al... Read More
Foto Gallery
Persoonlike sowel as algemene foto gallery
Kontak
Kontak my gerus oor enigiets behalwe nonsens praat
Buite persone kan my gerus hieronder vir enige navrae terwyl bestaande kliente die ondersteuning stelsel of gewone klient bystand kanale kan gebruik of kan my kontak per Whatsapp 0814599255
- 0814599255
- frank@coetzee.biz



