Jare terug toe ek nog aan die stelsel gebou en getoets het, het ek ‘n Blue Bean kredietkaart, wat R115 uitbetaal vir elke suksesvolle aansoek, bemark deur advertensies oor
Bemarking
Jare terug toe ek nog aan die stelsel gebou en getoets het, het ek ‘n Blue Bean kredietkaart, wat R115 uitbetaal vir elke suksesvolle aansoek, bemark deur advertensies oor die hele groep van sowat 70 webwerwe te plaas.
My kommissie oor so 3 maande was tussen R1000 – R2000 per maand daaruit maar toe vind ek uit dat Meneer X hierbo, R80 000 verdien het oor daardie selfde 3 maande en met dieselfde Blue Bean krediet kaart affiliate program.
Alhoewel BAIE mense my advertensies gesien het, het mense eerstens al ‘n “werwel” teen advertensies opgebou, tweedens verskaf die klein spasie en grafiese uitleg van ‘n advertensie maar beperkte ruimte vir INLIGTING en derdens is dit maar blote “advertensies” en nie direk geassoseer met enigiemand nie.
Meneer X aan die ander kant, het eerstens artikel in plaas ‘n blote advertensie geskryf, tweedens ‘n hele waardevolle inligtingstuk oor hoe ‘n Blue Bean krediet kaart, indien REG gebruik, tot voordeel van ‘n besigheid kan wees en derdens dit aan sy besigheidslede gestuur en op sy website gesit en homself daardeur daarmee geassosieer en die wat hom al leer ken en vertrou het deur sy ander artikels (inligting), BAIE makliker sy raad en advies volg en aansoek doen vir ‘n Blue Bean krediet kaart, teen R115 kommissie elk vir hom.
CONTENT, inligting, is en sal altyd beter wees as advertensies, en hoe waardevoller die inligting, hoe meer vertroue het die leser in die skrywer en hoe makliker kan die skrywer die “power of the written word” gebruik om die leser sover te kry om iets te koop of te doen of iets.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die