Gesonde verstand dikteer dat, as 'n mens kalm en objektief na 'n verhouding kyk en dit evalueer, dit 'n giftige
Verhoudings
Gesonde verstand dikteer dat, as 'n mens kalm en objektief na 'n verhouding kyk en dit evalueer, dit 'n giftige verhouding is as sodanige verhouding in geheel afbrekend in plaas van opbouend is maar dit is nie so maklik om kalm en objektief te oordeel as jy self binne-in sodanige situasie is nie.
Die tweede manier om met meer perspektief te oordeel is om na die goeie en slegte tye van sodanige verhouding te kyk en indien dit 'n wipplank verhouding is waar jy oor en oor eers erger as 'n vloerlap behandel word en vir 'n rukkie vol spyt soos 'n prinses behandel word, dan moet die gevaarligte beslis begin flikker want in 'n normale verhouding kom daar wel ook probleme voor maar dit wipplank nie tussen een uiterste tot die teenoorgestelde uiterste nie.
Die derde en beslis die duidelikste en gevaarlikste manier is om, indien kinders betrokke is, te kyk of die kinders se belange voorkeur bo jou eie sowel as die ander een se belange geniet want moeder LIEFDE is veronderstel om die kinders se belange en toekoms BO enigiemand te plaas en nie toe te laat dat sogenaamde "liefde" vir EEN ander persoon jou kinders se lewe en toekoms opvoeter en in 'n gemors, hospitale of dodehuis laat beland nie.
Bogemelde word ook 100% deur ons wetstelsel ondersteun waar die MA primer verantwoordelik is vir haar kinders se welsyn en indien dit gebeur dat die "man" of boyfriend sodanige kinders leed aandoen SONDER dat sy optree, sal sodanige ma saam met hom gearresteer en aanspreeklik gehou word aangesien dit HAAR plig en verantwoordelikheid is om hulle te beskerm.
Die doel van hierdie blad is om alle aspekte van giftige verhoudings uit te lig sodat dit as bron, verwysingsblad en hulp kan dien vir familie en vriende in soortgelyke situasies.
Hulp om sodanige doel te bereik sal waardeer word asseblief.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die