Bemarking en advertering op die internet verskil van dit wat ons ken en daar is basies twee soorte bemarking waarna ons verwys
Verdien Geld
Bemarking en advertering op die internet verskil van dit wat ons ken en daar is basies twee soorte bemarking waarna ons verwys en wel as volg.
Gewone bemarking soos betaalde en gratis advertensies op ander webwerwe, koerante en so aan om besoekers na jou webwerf te stuur en,
Bemarking deur INLIGTING (content), wat gebruik word om besoekers te verkry deur soek engines en verskeie ander maniere.
Alhoewel gewone bemarking geld kos is daar baie plekke en maniere waar jy gratis kan adverteer maar vir ons doeleindes fokus ons op inligting as bemarkingsmedium weens die volgende redes.
As bemarkingsmedium help inligting (content) om hoêr op soek engine gelys te word, 'n groter aantal besoekers te kry uit verskeie bronne sowel as om sodanige besoekers sover te kry om van jou produkte of dienste gebruik te maak.
Gewone bemarking is dus opsioneel en ondersteunend terwyl inligting as bemarkingsmedium die KERN vorm van al jou pogings om inkomste uit die internet te verdien.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die