Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

N Uitdaging Aan Elke Vrou

Category: Verhoudings

Date: 2014-11-01

Likes: 247

Hierdie is uitdaging aan elke vrou op hierdie blad om so eerlik en reguit as moontlik te reageer op die

Verhoudings  


Hierdie is 'n uitdaging aan elke vrou op hierdie blad om so eerlik en reguit as moontlik te reageer op die volgende.

VROUENS is veronderstel om liefdevol te wees en liefde as baie belangrik te beskou en feitlik alle vrouens met wie ek al te doen gehad of mee gesels het, het 'n behoefte aan liefde, hoofsaaklik omdat daar maar min MANS is wat baie liefdevol is en die liefde as baie belangrik beskou.

Waarop EK nou 'n antwoord soek, is HOEKOM dit dan so is dat, in MY (Let wel MY) lewe en ervaring, dit die teenoorgestelde is waar ek baie liefdevol is terwyl sodanige vrouens (tipies mans hehehehe) te besig is, te veel probleme het, te veel stres het, te seer en swaargekry het om regtig liefde en liefdevolheid te ken en te waardeer, laat staan nog dit SELF as vrou te wees en gee.

Ek het trouens al gewonder of daar nie iets "fout" is met my nie want as daar iemand in my lewe is draai alles rondom haar, is ek gelukkig as sy gelukkig is en probeer elke oomblik om haar gelukkig te maak. Ek sal gedurig se ek is lief vir jou bloot omdat ek SE wat ek voel as ek dit voel, ek sal geduring boodskappe en mooi prente wil stuur, elke beskikbare oomblik vir haar wil sien, aanraak, vashou, soen of wat ookal. Ek sal my lewe gee vir so 'n vrou en behalwe werk het ek nie eens "stokperdjies" of iets wat bo haar kom nie. As sy wil uitgaan is dit okay of as sy wil tuisbly of slaap of watookal is dit okay solank as wat sy gelukkig is want my geluk kom uit haar gelukkig maak.

Bogemelde is wel ook die optrede van 'n "wussy", 'n swakkeling wat van 'n vrou afhanklik is en nie op sy eie, as man kan staan of vir haar "nee" se nie maar ondanks bogemelde is dit beslis nie wat ek is nie en ek sal wel my man kan staan teen enige vrou, trouens enigiemand. Die verskil lê daarin dat ek bloot as liefdevolle mens wat liefde eerste stel, amper altyd bereid sal wees om die minste te wees, haar geluk (selfs giere hehe) bo my eie stel en ja en amen op amper alles, MAAR waar dit haarself of kind(ers) se belange of veiligheid aangaan sal ek wel my voet baie deeglik neersit. Punt.

Ek het al in ander artikel geskryf ek is baie lief vir veral dogtertjies (soos gedig wat ek geskryf het "Van nul tot 80 jaar") omdat hulle spontaan liefde gee en ontvang sonder twyfel of voorbehoud maar soos ek ook in daardie artikel gemeld het, is dit asof teveel vrouens 'n ONNATUURLIKE hardheid rondom hulself bou weens seer en swaarkry, dinge van die VERLEDE, en nooit geleer het, of verleer het, om liefde te gee en te deel nie.

Liefde is 'n daad, 'n werkwoord. Liefde is gedurig aan iemand dink want dink is ook 'n daad. Liefde is om te gee en te deel van alles rondom en in jou. (Sien artikel oor Kommunikasie in Verhoudings) Liefde is om wat jy voel in daad om te skep deur te SE jy is lief vir iemand as jy dit voel. Liefde is om elke beskikbare oomblik saam met iemand te WIL wees en dan ook daarvolgens te DOEN.

Liefde is om tyd te maak om aan daardie liefde te bou deur die klein dade wat op die ou end die meeste beteken.

Bogemelde behoort, nee IS, natuurlik aan en vir elke VROU want dit is hoe GOD self 'n vrou geskape het in elke fyn lyn van haar lyf, hart, siel en wese so my vraag is weereens, wat de ..... het daarvan geword of is seerkry van die verlede WRAGTIG belangriker as liefde, die liefdevolle VROU wat eintlik maar net diep binne in weggebere is?

Vir my het dit al baie gevoel dit is, soos die Bybel se, "Nie 'n stryd teen vlees en bloed nie, maar 'n stryd teen die bose magte, die geeste in die lug" want dit word verteenwoordig deur die geeste en spoke van die verlede wat oorlog voer teen die liefde in ons harte.



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste