Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Perspektief En Realiteit

Category: Verhoudings

Date: 2014-11-01

Likes: 93

Die volgende stuk is min of meer in lyn met die vorige pos, "Denkwyses en besluite" van 24 Junie.Ek het in min of meer m

Verhoudings  


Die volgende stuk is min of meer in lyn met die vorige pos, "Denkwyses en besluite" van 24 Junie.

Ek het in 'n min of meer middelklas, gelowige en stabiele huis en omgewing grootgeword, op 10 jaar doof geword en eers in die koshuis en daarna as 'n gestremde en met 'n wye boeke, kennis en ervaringsveld wat dikwels so "vreemd" of toevallig was dat my dogter al gese het pappa se lewe is soms erger as 'n movie.

Een ding wat ek baie beslis geleer het is om nie te oordeel nie, nie net omdat die Bybel dit se nie maar ook omdat ek die vermoë het om uit verskillende perspektiewe na dinge te kyk en terdeë besef dat daar baie verskillende perspektiewe en realiteite is en realiteit trouens van persoon tot persoon verskil.

As iemand wat vir liefde lewe gee ek om, help en gee liefde waar ek kan selfs al het ek dit nog feitlik nooit self gekry nie (Tot baie onlangs toe ek min of meer my "ander helfte" ontmoet het - Breë Smile)

Maar tog het ek ook die ander kant leer ken soos wat hierdie giftige verhoudings blad van getuig. Mense wat nog nooit werklik liefde en omgee in hulle lewe gehad het nie, mense wie se kinder- en selfs grootmens lewe presies die teenoorgestelde was. 'n Vrou wie se ma nog nooit gesê of gewys het sy is lief vir haar nie en eers toe haar ma in haar arms sterf die eerste keer gesê het sy is lief vir haar. 'n Vrou wie se ma en niemand ooit genoeg omgegee het nie en wie se huwelik 'n weerspieling en voortsetting van dit ook is. Wat sê sy KEN nie van liefde kry nie, omgee vir haar nie.

Wie van julle "normale" mense weet van en ken die lewe van swaarkry waar elke dag, van kleins af, 'n styd was en steeds is om kos te kry, waar jou denke feitlik voortdurend rondom geld vir kos kry draai, honger kinders voed? Mense vir wie 'n voertuig, 'n vakansie of nuwe klere of kaste vol kos 'n luukse is waarvan nie eens gedroom word nie want hoe kan jy van 'n R500 restaurant ete droom as jy so dikwels selfs net dankbaar sal wees vir 'n snytjie brood.

Wie ken die lewe van iemand wat verslaaf is aan dwelms of pille of kan ek selfs se "verslaaf/gewoond" aan 'n lewe van baklei, van kwaad gaan slaap, van drank, mishandeling, seerkry, liefdeloos deur die lewe gaan of so iets?

Net soos die meeste van ons, ons NIE so 'n lewe KAN indink nie en vinnig kan oordeel en veroordeel, net so KAN sulke mense hulle NIE 'n lewe soos "ons" normale lewe indink nie. Kan hulle nie so maklik, soos ons dink, uit dit ontsnap nie want eerstens is die 'n "verslawende" gewoonte, tweedens is dit AL WAT HULLE KEN en daarom dan, derdens, is daar geen of bitter min "vergelyking" wat hulle kan gebruik om hulle aan te spoor tot "iets beters" nie. Trouens, selfs ons "gewone" mense kan ook nie onsself eens indink hoe dit moet wees om soos koninglikes te lewe nie so laat staan nog "daarna strewe".

Die probleem is hoofsaaklik perspektief en realiteit want vir 'n honger mens is die enigste realiteit om iets te kry om te eet en is 'n bord restaurant kos of kaste vol kos eenvouding net nie iets wat binne sy realiteit van omstandighede val nie, laat staan nog 'n huis, meubels, swembad, luukse 4x4.

Met liefde is dit ook maar dieselfde waar 'n mens SO GEWOOND geraak het aan die krummels of selfs niks, dat DIT, 'n gebrek aan liefde en omgee eenvoudig net die realiteit van sodanige persoon se lewe is, net soos LIEFDE en daarvoor lewe, 'n realiteit van MY lewe is en die twee is werelde van mekaar verwyderd.

Om van jou realiteit of selfs die verskillende realiteite van JOU lewe en JOU wereld te ontsnap is feitlik onmoontlik binne die perspektief en realiteit van JOU lewe en dit is waar denkwyses en besluite inkom deur van verskillende perspektiewe na dinge te begin kyk, iemand of 'n ander realiteit te leer ken en daardeur stelselmatig deur jou denkwyses en besluite jou perspektief te verander en daarmee saam JOU REALITEIT te verander en te verbeter.

Dit dan is ook waar die krag van liefde inkom want alleen, sonder liefde, bly 'n mens vasgevang in sy eie realiteit maar deur liefde, iemand anders, word 'n brug gevorm van een realiteit na die ander en met liefde by, is dit feitlik altyd ten goede.

Die Bybel se "Jy is wie jy is" en dit dan is ook die werklikheid en realiteit van jou lewe want jy IS letterlik wie jy DINK JY IS en deur anders te dink en te besluit word dan ook 'n mens se perspektief en realiteit verander en word jy wie en wat jy dink jy is.

Dit op die beurt hang af van twee dinge. Eerstens die eie ek, alleen as mens en sonder liefde en tweedens met liefde by. Alleen, staan jy letterlik alleen met jou eie, beperkte realiteit maar met die liefde, omgee en ondersteuning van ander staan jy nie alleen nie en het nie net die liefde, omgee en ondersteuning van iemand anders nie, maar OOK van God self, want God is liefde en dit op die beurt, staan vir alles wat goed en positief is.



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste