Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Mans Keuses En Gevolge

Category: Verhoudings

Date: 2014-04-28

Likes: 103

As mens mooi dink dan IS dit so dat vrouens amper "geprogrammeer" is om aangetrokke te voel tot sterk en "harde" mans wat hu

Verhoudings  


As mens mooi dink dan IS dit so dat vrouens amper "geprogrammeer" is om aangetrokke te voel tot sterk en "harde" mans wat hulle kan beskerm en versorg en tot onlangs soos 100 of 200 jaar gelede het dit perfek sin gemaak want voor dit MOES mans hard en sterk wees om vir hulle vrou en kinders te sorg en te beskerm.

Met die koms van die moderne eeu het mense verander maar nie die programmering nie en mens hoef maar net te kyk na skole, klubs, universiteite en die sosiale lewe om te sien rondom watter soort mans vrouens draai. Die sterk tipe, die harde tipe wat gevoellose baas is. Kyk maar objektief na die mans rondom jou en as jy daardie "wow" tinteling en aangetrokkenheid VOEL, gaan staan stil en vergelyk daai man met een van die stil, rustige mans wat jy verby gekyk het.

Watter van daardie twee groepe is die MEES waarskynlikste om jou seer te maak, om nie juis oor JOU en jou gevoelens te worry nie? Watter een van daardie twee groepe sal vir jou koffie in die bed aandra, jou op sy hande dra?

'n Mens, die samelewing en alles pas mettertyd aan by omstandighede en met die moderne eeu is krag en hard wees nie meer belangrik vir beskerming en oorleweing nie maar het omgeskakel in ander soort sterk en hard wees en het dit gemanifesteer in traak-my-nie-agtigheid en gevoelloosheid, die EIE EK en dat vrouens daardeur AANGETREK word en dit dus letterlik verkies en aanmoedig, help ook nie veel om verkeerde neigings te voorkom nie.

Daar is 'n woord vir "sagte" mans, 'n wussy, maar alhoewel ek saamstem dat 'n ja okay, nee okay, ja baas nie die ideale man is nie VOEL 'n vrou eerder aangetrokke tot mishandelaars, rokjagters en die tipe mans wat feitlik verseker seerkry vir haar gaan beteken. Ekself kan seker as 'n wussy geklassifiseer word omdat ek my 100% gee om HAAR en my gesin gelukkig te maak en nie worry oor sport of vriende of watookal nie. Of sy wil dans of fliek of by huis sit, drink of nie drink nie is ek okay daarmee MAAR dit beteken beslis nie SY of enigiemand dra die broek nie en as EK 'n besluit neem en vas daarby staan, wat gewoonlik ALTYD in haar of die gesin se belang is, dan sal daar gou agtergekom word ek buig my knie voor niemand, niemand nie.

Tog, wat ek rondom my sien en met die BAIE vrouens wat ek al gehelp het, vir wie ek 'n morele, emosionele en sielkundige pilaar en raadgewer is (dikwels ook finansiele steun), is hulle getroud met wat ek as gemors beskou en GLAD nie in of die vrou of kinders se belang is nie. So was EK al gelos vir 'n man waaroor daardie persoon jare later nog kla en wat dinge doen wat ek nooit in der ewigheid sou doen nie. In een geval het 'n vrou bitter baie seergekry al, 'n paar keer en tussen ons het dinge uitstekend uitgewerk sonder die geringste probleem in daardie tydperk, net om my te los en met iemand uit te gaan wat haar net weereens seergemaak het. (Ek het 'n vermoede dat sy my weens 'n eksterne faktor gelos het maar dit is 'n totaal ander onderwerp).

In geheel gesien sukkel die goeie, liefdevolle en ordentlike mans om 'n vrou te kry terwyl die gemors nooit 'n tekort het aan letterlik 'n SLAGOFFER nie en my punt met hierdie artikel is, HOEKOM?

Is dit nie in 'n mate OOK die vrouens se skuld deur TEVEEL op aantrekkingskrag en GEVOEL staat te maak in plaas van hulle brein nie? WAT is aantrekkingskrag en gevoel anders as liggaamlik genereer deur die vrystelling van hormone en so aan? 'n Mens VOEL tog baie, baie keer in jou lewe aangetrokke tot iemand of is daar 'n "spark" maar dit is tog nie liefde nie.

Liefde is 'n daad, 'n werkwoord en net soos die Bybel se geloof sonder die daad is nutteloos, net so is liefde sonder die daad nutteloos en dit is JUIS daarom dat vrouens met gemors as 'n man soveel meer aan hom vasklou want sy bedien hom soos 'n slaaf en daardeur groei die liefde soos as mens dag en nag 'n plant water gee MAAR as mens ophou om die plant water te gee, dan gaan daardie plant mettertyd dood en hoeveel sterker en mooier sal die plant nie wees as jy dieselfde vir 'n goeie plant doen nie?

Ons is gou om te sê die nie-blankes pluk nou die vrugte van hulle keuses, van swak leiers kies maar wat van ons wat nie net tevrede is met gevoellose en gemors mans nie maar dit letterlik aanmoedig want DIT is die seine wat uitgestuur en op gereageer word. Om gewild te wees onder vrouens, behandel hulle soos jou onderdane en vloerlappe want as jy hulle respekteer en met liefde en sorg behandel kom jy nerens nie.



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste