Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Liefde Verander En Regkom

Category: Verhoudings

Date: 2014-04-28

Likes: 177

Die bybelse stelling dat liefde oorwin alles en dus dat liefde sterk genoeg is om iemand te laat verander of regkom word verkeerd

Verhoudings  


Die bybelse stelling dat "Liefde oorwin alles" en dus dat liefde sterk genoeg is om iemand te laat verander of "regkom" word heeltemal verkeerd vertolk en verstaan en dit is dan ook die grootste rede hoekom mense in 'n ongesonde en giftige verhouding bly.

Die punt waar dit verkeerd verstaan word is dat dit op JOU van toepassing is, dat die Bybel en God tot JOU spreek en nie van ander mense nie. Die hele Bybel en God self gaan oor JOU en dit is JY alleen wat eendag voor God's troon sal staan, wat hel of hemel toe sal gaan op grond van JOU lewe, JOUSELF, jou dade, JOu liefde, jou alles, alles en nie eens in 'n geringste mate oor enigiemand anders nie.

God is liefde, suiwer liefde en liefde oorwin alles, reg sover ne?

Nou, as God dan suiwer liefde is en alles oorwin, HOEKOM is daar dan so baie mense in die hel? Die antwoord is eenvoudig en dit is dat dit HULLE keuse en dade was ongeag die liefde van God en die mense rondom hulle, hulle ma, kind, man of vrou of familie of wieookal.

Nou, as God self hulle nie kon red nie omdat dit HULLE KEUSE was, hoe kan JY, 'n blote mens, jouself as groter as God ag en dink dat jou liefde genoeg is, kragtiger as God se liefde en iemand kan verander en help "regkom" SONDER dat HY/SY dit wil hê ?????

Die werklike krag en waarheid van "liefde oorwin alles" lê daarin dat JY as mens, dit SO moet toepas dat JY jou alles gee om verandering te bewerkstellig MAAR ook net soos God self, die ander se KEUSE in daardie opsig moet aanvaar en nie "god" probeer speel en jou keuse probeer afdwing en met die semels meng nie.

Trouens, as jy werklik LIEF is vir daardie persoon behoort jy JUIS NIE sy slegte dade te aanvaar en te verduur nie en JUIS deur jou liefde, hom of haar JUIS met die mag van "liefde oorwin alles" die KEUSE te bied om, of te verander en reg te kom, of jy distansieer jouself UIT LIEFDE van hom/haar en sy/haar verkeerde dade.

Ondanks Christus se groot liefde, dink jy regtig HY sal in 'n verhouding bly en geassosieer word met 'n dronklap, 'n molesteerder, 'n mishandelaar, 'n vieslike, lelike mens, TER WILLE VAN LIEFE????

Nooit in der ewigheid nie want liefde is in die eerste plek om GOD bo alles te stel en in die tweede plek om die ander persoon se belange eerste te stel en daardie belange is baie, baie beslis nie slegte dinge soos drink, molesteer, mishandel, vloek en geskel en haat nie en as JY sodanige eienskappe en optrede in iemand AANVAAR deur hom daarin te ondersteun en by hom te bly, dan kan jy nie juis so lief wees vir hom/haar dat jy nie eens die mag van "liefde oorwin alles" probeer gebruik en hom of haar "dwing" om die finale keuse te maak tussen goed en sleg nie, tussen liefde of haat, tussen aangaan met slegte dinge of ophou daarmee nie.

Deur nie STERK en standvastig daarteen op te staan nie, MOEDIG jy hom/haar letterlik aan om so te wees, is JY SELF deur jou sogenaamde "liefde" 'n bydraende faktor tot die slegte dinge in jou "geliefde" se lewe want dit is JUIS die "wegkom daarmee" dat JY olie op die vuur is vir sy/haar slegte dade.

Liefde en "Liefde oorwin alles" is NIE dat JY JOU beginsels, jou God en jou kinders en jou familie en alles moet prysgee en na daardie persoon gaan nie, maar juis om JOU beginsels, jou God, jou kinders en jou alles te BEHOU en vas te staan vir wat reg en goed is en HOM / HAAR die keuse te gee van "Kom na MY toe en ek sal jou help OF volstaan met JOU verkeerde dinge en bly uit my lewe want Ek stel nie vir jou of jou verkeerde dade bo God en alles nie"

DIT dan is ook wat God self doen. "Volg my en kies die goeie bo die slegte of gaan hel toe".

Dit is wat daar letterlik in die Bybel staan. LOS DIE SLEGTE DINGE EN VERANDER OF GAAN HEL TOE, weg van my, my God en kinders af.

Veral as daar kinders betrokke is, het God hulle aan JOU sorg toevertrou en is dit jou plig en verantwoordelikheid om vir HULLE die beste te gee wat jy kan, en baie beslis nie om hulle lewe en toekoms 'n hel te maak ter wille van 'n enkele ander persoon nie.



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste