Inligting kan ook as indirekte inkomstebron dien deur ‘n kombinasie van bogemelde soos in die volgende storie geillustreer word..
‘n 16 Jarige meisie hou so
Verdien Geld
Inligting kan ook as indirekte inkomstebron dien deur ‘n kombinasie van bogemelde soos in die volgende storie geillustreer word.
‘n 16 Jarige meisie hou so baie van die eiland waar hulle gaan vakansie hou, dat sy begin het met ‘n website waar sy gereeld artikels, inligting en nuus skryf en plaas oor die eiland.
Die unieke manier hoe ‘n 16 jarige meisie die eiland, mense en gebeure ervaar en beskryf, skep ‘n “begeerte” om dit self ook te ervaar en omdat sy advertensies op die website het oor byvoorbeeld akkommodasie of ander dienste, kliek besoekers maklik daarop en maak besprekings en verdien sy (jare gelede) meer as $1600 per maand in kommissie. (Affiliate programme)
Hierdie meisie is al so bekend op die eiland dat amper enige plek weier dat sy betaal vir dienste en so aan as sy daar is.
Waaruit verdien sy dus haar inkomste, direk uit die affiliate programme, advertensies ja, maar indirek en in werklikheid uit die inligting, artikels, nuus en so aan wat sy verskaf en daarsonder sou sy seker niks verdien het nie.
Bogemelde illustreer en beklemtoon die hele doel van hierdie inligtingstuk dat BEMARKING, deur inligting, artikels, nuus of watookal, die werklike inkomste inbring uit watter produk of diens of inkomstebron ookal.
Dit kan een produk of diens wees, of dosyne of honderde en kan elke maand verander maar sonder die bemarking, die CONTENT wat besoekers en dus kliente lok, help dit niks, terwyl omgekeerd, met die bemarking en content en besoekers, inkomste uit amper enigiets verdien kan word.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die