Al hoe meer klein besighede begin om facebook te gebruik vir bemarking maar alhoewel facebook 'n goeie bemarksplatform bied
Bemarking
Al hoe meer klein besighede begin om facebook te gebruik vir bemarking maar alhoewel facebook 'n goeie bemarkingsplatform bied is daar ook beperkings aan wat mens met facebook kan bereik.
Die voordele van facebook bo 'n tradisionele website is as volg
Dit is gratis, vinnig en maklik om 'n facebook page te begin en dan net so maklik om nuwe content by te voeg. (ek verkies engelse woord content)
Die interaktiewe manier van bemarking deur direkte kontak met ander mense en facebook pages of groepe
Dit is maklik om 'n verskeidenheid van content soos artikels, inligting, prente of videos by te voeg
Daar is nog voordele verbonde aan facebook bo 'n gewone website maar dit vir eers daar gelaat.
Die nadele van facebook bo 'n tradisionele website is as volg
Net soos met gratis @gmail.com en @hotmail.com email adresse word vertroue en geloofwaardigheid ingeboet want daar is hopeloos teveel skelms en "fly-by-night" besighede terwyl 'n eienaar wat nie eens genoeg vertroue in sy eie besigheid het om daarin te bele met minstens 'n domain naam nie, skaars kan verwag dan vreemdelinge vertroue in sy besigheid moet he.
Facebook bied nie enige afdeling, kategorie of soek funksies nie met die gevolg dat ouer content feitlik "begrawe" word en 'n mens genoodsaak is om oor en oor dieselfde content te plaas en die risiko te loop dat dit mense irriteer.
Alhoewel die interaktiewe manier van bemarking "sielkundig bevredigend" is en die gevoel van effektiewe bemarking gee, is dit in werklikheid skeef getrek want 'n pos op 'n blad met 5000 vriende of lede trek dikwels maar min reaksie en om dit oor en oor te pos stoot net meer en meer mense af.
Op die einde van die dag is facebook SELF ook 'n website wat deur 'n ander maatskappy besit word en is dit bloot die konsept en programmering daaragter wat dit "anders" maak as enige ander website.
Die ideaal is om 'n facebook page EN website te he EN die twee met mekaar te integreer EN dit integreer met talle ander facebook blaaie en websites sodat dit dus die beste van twee werelde bied.
Die stelsel wat ek gebou het kan presies dit doen maar die meer gevorderde integrasie met mekaar, soos om outomaties, op voorafbepaalde tydperke uitmekaar, na die facebook page en op ander pages te pos, is nog onder ontwikkeling.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die