“We are only as strong as we are united, as weak as we are divided.” - J.K. Rowling.
Soos met die Slag van Bloedrivier, die Spartan aanslag en Soweto
Verdien Geld
“We are only as strong as we are united, as weak as we are divided.” - J.K. Rowling
Soos met die Slag van Bloedrivier, die Spartan aanslag en Soweto opstande sien ons orals in die geskiedenis die krag van Eendrag Maak Mag maar wat min mense besef is dat ons selfs vandag nog die SLAGOFFERS is van eendrag maak mag in die vorm van 'n regering en korporatiewe monopolies, nie noodwendig deur byvoorbeeld die kiesers nie, maar dat die eendrag maak mag van kiesers, gebruik word om daardie mag saam te snoer in die "maatjie stelsel".
"Werklike eenheid is gesettel in die hart wat op 'n groter geheel fokus" - Frank Coetzee
As slegs een persoon in 'n groter geheel glo en daarvolgens handel en ander oortuig daarvan en hulle op die beurt dieselfde doen, veroorsaak dit 'n onstuitbare ketting reaksie, en in hierdie verband is die doelwit 'n massiewe bemarkings revolusie.
"Open Souce Software" bied gratis of lae koste alternatiewe programme aan as reaksie teen uiters duur kommersiele sagteware, deur programmeerders wat saamwerk.
"Open Source Marketing" kan ook gratis of lae koste alternatiewe bemarking aanbied as reaksie teen uiters duur kommersiele bemarking, indien genoeg besighede kan saamwerk. (In 2013 was die netto inkomste uit AANLYN advertering R1.3 biljoen rand)
Gedurende die afgelope 10 jaar is 'n stelsel gebou, getoets, herontwerp en weer en weer getoets en herbou om presies dit te kan doen en is die enigste groot stuikelblok wat nog oorbly, om die besighede en mense te "leer" hoe dit werk en sover te kry om "mede-eienaarskap" van die stelsel te aanvaar.
Die stelsel bestaan tans uit honderde webwerwe en kan maklik tot duisende en selfs tien duisende groei en die volgende storie verduidelik die oorhoofse konsep
10 Jaar terug het bidorbuy.co.za R25 000 gevra vir slegs een banner ad op hulle voorblad. As klein besigheidseienaar was dit natuurlik heeltemal te duur toe word die idee gekry om 'n eie "Auction" website te bou. Dit was gedoen maar die belangstelling was te klein en fondse om dit orals te bemark het ontbreek.
Oor die jare is talle verskillende dinge getoets en alhoewel daar wel suksesse was, is dit bo alles 'n "numbers game" en as alleenstaande website, besigheid, is dit onmoontlik om met die groot maatskappye mee te ding.
Behalwe 'n groot klomp geld, wat weer van kliente verhaal moet word, is die enigste ding wat sal werk, Eendrag Maak Mag, waar elke individuele besigheid van die website gebruik maak ONGEAG die aanvanklike swak resultate EN ander aanmoedig om ook dieselfde te doen, sodat die gekombineerde samewerking 'n sneeubal effek skep wat alles uit sy pad stoot.
In plaas van een website, is 'n hele bemarkings groep ontwikkel wat uit 'n groot aantal webwerwe bestaan en almal saam geintegreer is en saamwerk, terwyl die onderliggende stelsel terselfdertyd sodanige groep letterlik op 'n skinkbord aan enige besigheid bied om te gebruik tot sy eie voordeel.
Selfs dan is nog nie eens die helfte geimplimenteer nie en wanneer byvoorbeeld genoeg besighede van die stelsel gebruik begin maak het om genoeg besoekers te trek, sal kommersiele adverteerders moet betaal vir advertensies, en sulke "inkomste" gebruik word om die groep nog verder te verbeter en te bemark, tot voordeel van een en elke betrokkene, gesamentlik en afsonderlik.
“If we work together, we can do everything, if we just watch each other, we can do nothing” - John Paul Santiago
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die