Tyd, soos elders gese, is waardevoller as geld en om tyd en geld dus vir jou te laat werk is die enigste manier
Verdien Geld
Gestel daar is 3 mense met elkeen se omstandighede min of meer dieselfde en hulle word elkeen R10 000 gegee, wie van hierdie sal op die ou end ryk word?
Persoon A wat dadelik afsit winkels toe, koop wat hy wil he en paar vriende oornooi vir lekker partie en dus sy tyd op plesier spandeer
of
Persoon B wat die geld gebruik om verder te leer om daardeur sy loopbaan te bevorder en meer geld te verdien
of
Persoon C wat die geld gebruik om vir homself te werk en ook mense aanstel om vir hom te werk.
Met bogemelde mors Persoon A sy tyd en sal nerens kom nie, met Persoon B spandeer hy sy tyd om te leer en te werk so hy sal wel erens kom maar Persoon C gebruik nie net sy tyd om geld te maak nie, hy gebruik ook ander mense se tyd om vir hom geld te maak.
Tyd, soos elders gese, is waardevoller as geld en om tyd en geld dus vir jou te laat werk, selfs terwyl jy slaap, is die enigste manier om ryk te word en die internet is ideaal daarvoor.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die