Sonder besoekers (kliente) kan jy nie geld verdien nie en sonder inligting kan jy nie besoekers kry nie..
Al het jy die beste produk of diens of sluit aan by watter
Verdien Geld
Sonder besoekers (kliente) kan jy nie geld verdien nie en sonder inligting kan jy nie besoekers kry nie.
Al het jy die beste produk of diens of sluit aan by watter program ookal maar niemand weet daarvan nie dan kan jy nie geld maak daaruit nie. Dit is eenvoudig net logies dat dit nie die produk of diens is wat die inkomste inbring nie, maar die besoeker of klient wat vir die produk of diens moet betaal.
Selfs al het jy duisende rande om in koerant advertensies te sit maar verskaf nie die nodige inligting wat die besoekers of kliente laat besluit jou te vertrou en die produkt te koop of van jou diens gebruik te maak nie, dan help selfs die advertering om baie besoekers of belangstellendes te kry ook nie juis nie.
Die KERN is dus om inligting (inhoud, content, kommunikasie) te gebruik om eerstens besoekers en belangstellendes te kry en tweedens om dit in 'n "sale" te omskep.
Die grootste voordeel om 'n inkomste uit die internet te verdien is die feit dat 'n mens dit van enige plek ter wêreld af kan doen.
In vergelyking om vir 'n baas te werk of vir jouself met 'n gewone besigheid kom die internet steeds die beste daarvan af want vir 'n baas werk jy 8 uur per dag vyf dae per week vir een verhoging per jaar en ry honderde rande per maand uit werk toe en terug.
Vir 'n gewone besigheid is dinge nog erger want daar word nie net baie, baie harder gewerk 7 dae per week nie maar alles wat sodanige persoon het word ook nog in gevaar gestel as sekuriteit vir 'n lening om die besigheid aan die gang te kry.
In teorie kan jy te enige tyd jou werk verloor en 'n gewone besigheid waaraan jy so hard gewerk het kan ineenstort weens 'n magdom redes terwyl 'n internet besigheid op talle inkomste bronne gebaseer word wat, solank jy 'n sterk internet teenwoordigheid het, maklik genoeg verander kan word.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die