Op die internet, anders as met die werklike wereld waar 'n mens direkte en persoonlike kontak met 'n moontlike klient
Bemarking
Vra jouself af vir watter een van die volgende persone sal jy waarskynlik R10 gee en vir wie nie.
'n Vreemdeling wat jy elke dag sien en elke keer vriendelik groet en op 'n dag vra of vir R10 'n Vreemdeling wat langs jou kom sit by die rugby klub en saam met jou gekyk het en dan vra vir R10 'n Vreemdeling wat langs die pad staan met 'n kar, vrou en kinders en as jy stop vra vir R10 'n Vreemdeling wat af en toe op facebook jou pos like en met jou chat en vra vir R10
Ongeag of bogemelde vreemdelinge is, veroorsaak die feit dat daar in elke geval 'n mate van persoonlike kontak of gevoelens betrokke is, dat 'n mens in sulke gevalle wel R10 sal gee terwyl 'n mens in die volgende gevalle nie R10 sal gee nie.
'n Vreemdeling wat jy nog nooit gesien het nie, of geen vorige teken gegee het van jou bestaan nie 'n Vreemdeling wat bloot net rondstaan in die rugby klub en nie eens kyk of met iemand meng nie 'n Vreemdeling wat sommer langs pad, in dorp of waarookal jou nader en vra vir R10 'n Vreemdeling wat sommer uit die bloute op jou facebook page of inbox vra vir R10
Op die internet, anders as met die werklike wereld waar 'n mens direkte en persoonlike kontak met 'n moontlike klient het, is daar niks anders as dit wat jy skryf nie, die content, en dit is dus van kritieke belang dat nog baie meer ekstra moeite aangewend word om 'n verhouding en vertrouens basis te vestig deur dit wat jy skryf.
Alhoewel 'n besigheid wel professioneel moet wees, is dit volgens ou-skool en van toepasing op die werklike lewe en nie die internet nie, want daar, soos ek seker is jy ook mee sal saamstem, verkies ek die "personal touch" en kontak om sodanige verhouding en vertroue te vestig. Op die internet kan ek 100 de dokters of prokureurs of besigheidseienaars ontmoet, maar dit is die wat op persoonlike basis kommunikeer, wat my vertroue sal wen.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die