Die grootste probleem op die internet, sowel as met tradisionele bemarking, is die beperkte
Bemarking
Selfs met die geweldige omvang van die internet en die bemarkingskrag, is daar tog nog steeds min dinge wat so kragtig is soos mondelingse bemarking, of in Engels "Word-of-Mouth".
Gestel 'n mens bereik 10 000 mense op die internet met 'n advertensie oor 'n "nice goodie" is die kans goed dat byvoorbeeld slegs 10 mense die produk sal koop, maar, as een van daardie 10 mense nou al hulle vriende van hierdie nice goodie vertel of wys, is die kans en persentasie dat van daardie vriende een sal koop baie sterker en groter as die mense wat persentasie gewys op die internet bereik was en gekoop het.
Op die internet kan 'n mens vir dae en weke probeer en kontak met 100 de dokters probeer maak om vriende met EEN dokter te probeer maak en die kans is skraal daarvoor, maar as jy by die plaaslike golf klub instap en vir enigiemand vra of hy 'n dokter ken omdat jy met 'n dokter vriende wil maak, is die kans seker 90% dat jy dit sal regkry.
Die grootste probleem op die internet, sowel as met tradisionele bemarking, is die beperkte spasie (advertensies) en onpersoonlike wyse van kontak maar tog kan dit bewerkstellig word deur relevante content soos deur oor dokters en verwante sake te skryf en daardeur in kontak met dokters kom.
Wat besighede nie besef insake bemarking op die internet nie, is dat dit NIE oor net jou produk of diens hoef te gaan nie, maar daar ook uitgereik kan word na verwante dinge soos waar 'n sport winkel ook content verskaf oor sport gebeure en derglike artikels wat, as op persoonlike, informele basis geskryf is, kan deurgaan as die internet se "word-of-mouth" metode.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die