Mag ek nooit begeer om 'n lewe te lei, waar selfsug my hart van God skei nie.
Want hoe sal ek ooit die wonde kan heel, as ek nooit in die smart van 'n ander
Gedigte
Mag ek nooit begeer om 'n lewe te lei, waar selfsug my hart van God skei nie.
Want hoe sal ek ooit die wonde kan heel, as ek nooit in die smart van 'n ander deel.
Sal ek ooit weet hoe diep die wonde gaan, as my oe altyd droog is sonder traan.
Sal ek ooit weet van 'n ander se smart, as ek hul droefheid versmaai met 'n yskoue hart.
Sal die mens by my kom hulp vra of liefde vind, as ek hulle 'n blinde oog of dowe oor bied.
Want as ek dit as 'n swakheid beskou, hoe kan ek God gehoorsaam en vertrou.
Wanneer ek sonder 'n kruis wil gaan, dan gaan ek dansende op 'n gladde baan.
Dit is net 'n verbeeldingsgenot, ver van die wil van God.
Help my, O Heer, as ek leiding verduur, want ek weet daar is 'n kroon op die lange duur.
Louter my dus met vuur, oor heel my gebroke hart en verslae gees.
Want slegs deur my trane sal ek gewaar, die smart wat daar in 'n ander skuil.
Want die krag van u liefde word geopenbaar deur te gee en deel,
Ongeag die dwase begeerte van my menslike hart.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die